Lentegeur Jagplaas

Kontak my om spesiale pakket vir jou op te maak.
Geweer- en Boogjag in Thabazimbi op 3000 ha plaas

Vir jou gerief doen ons jou vleisverwerking 
Kliek op blou skakels vir die 2020 pryslys, die inventaris van die jagkamp asook akkommodasie en jagreëls.

Pryse sluit alles in: hout, gidse, PH, kampbediende, skoonmaker, voertuie, slag- en koelkamer geriewe en dienste.

Voldoende wildgetalle word gewaarborg.
As ek nie binne die eerste 15 minute van jou jag vir jou 'n rooibok wys om te skiet nie is jou verblyf gratis.

Ideaal vir jaggroepe, korporatiewe groepe en gesinne.
Groepe van tot 25 kan geakkommodeer word.
Selfsorg of volle spysenierning akkommodasie.
Inligting oor die verskillende jagkampe is beskikbaar op die webblad.

Een dag jagte ook beskikbaar.

Vir meer inligting kliek op die webtuiste www.lentegeur.co.za, onder die menu "Biltong Hunting".

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Maurits van de Wetering
Sel: +27 82 805 1621
E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Attachments:
Download this file (Lentegeur+Tariewe+2019.pdf)Lentegeur Pakkette[ ]246 kB

Tags: Jagsake

We have 38 guests and no members online